Description
1l
This soap is enriched with Ruah’s unique blend of locally produced essential oils and botanical fragrances. It is a multi-purpose soap that acts as a bath foam, body wash or shaving agent without drying out your skin.
——————–
Hierdie seep is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit is ‘n veeldoelige seep wat dien as badskuim, lyfwas of skeermiddel sonder om jou vel uit te droog.




