Ruah Soap / Koekieseep

R70.00

SKU: N/A Categories: ,

Description

This glycerin soap is enriched with Ruah’s unique blend of locally produced essential oils and botanical fragrances. It promotes soft skin because glycerin soap has a lower pH, which helps the skin retain its own moisture. An excellent choice for people with particularly dry or sensitive skin.

——————–

Hierdie gliserien seep is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit bevorder sagte vel omdat gliserien seep ‘n laer pH het, wat die vel help om sy eie vog te behou. ‘n Uitstekende keuse vir mense met besonder droë of sensitiewe vel.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 2 × 5 × 10 cm
Geur / Fragrance

Lavandula, Wildevy en Suurlemoen, Roosmalva, Bergamot en Tiemie, Roosmaryn en Akasia